Samuel Morse

Samuel Morse
Gebore
Samuel Finley Breese Morse

27 April 1791 (1791-04-27)
Sterf2 April 1872 (op 80)
5 West 22nd Street, New York Stad, New York
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepskilder, uitvinder
Bekend virMorsekode
Handtekening

Samuel Finley Breese Morse (27 April 17912 April 1872) was 'n Amerikaanse uitvinder en skilder van geskiedkundige tonele en portrette; hy is bes bekend vir sy ontwerp van die telegraaf en Morsekode.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search